Project Number
TO-P.Plan

Project title
Produksieplan op plaasvlak

Project leader
Van Wyk, G

Institution
VinPro

Project description
Die sukses van enige ekonomiese aanname of studie word gemeet aan die akkuraatheid van die inligting wat daarvoor gebruik word, asook die noodsaaklikheid daarvan. Die suksesvolle bestuur van die produksieplan (finansiële studiegroepe) in die verskillende wynproduserende distrikte onderstreep die noodsaaklikheid daarvan ten einde te verseker dat produsente, kelder-bestuurders, handelaars en ander rolspelers in die wynbedryf ingelig is rakende die koste en winsgewendheid aspekte op plaasvlak.
Met die oog op swart ekonomiese bemagtiging is dit ook van kardinale belang dat akkurate inligting en syfers beskikbaar is ten einde nuwe toetreders sinvol en ekonomies volhoubaar in die bedryf te vestig.

- Record end -


Powered by DB/Text WebPublisher, from Inmagic WebPublisher PRO